Biltong & Droëwors

BILTONG 2018-06-04T16:48:21+00:00

BILTONG

Kings Meat Deli supplies the following Biltong products:

 

Choose your own piece of whole biltong from our ceiling or select from our convenient pre-sliced biltong or chunks. Ons bied ook gekerfde Chilli-, Blatjang- en Sout-en-Asyngegeurde biltong asook gewone of gegeurde biltong stokkies (Biltong Stick’s). Gedurende die jagseisoen het ons ook wildsbiltong en –droëwors beskikbaar, normaalweg gemaak van Kudu of Springbok. Verder het ons ook biltongskyfies en Cabanossi’s beskikbaar.

Ons droëwors word van ‘n sorgvuldig gemengde kruie-resep gemaak. Die tradisionele droëwors bevat ekstra lamsvet maar ons het ook vetvrye droëwors. Kom proe gerus by einge van ons takke.

Ons biltong ruikers is ‘n gewilde geskenk vir pa of manlief.  Biltong Platters are also available.

Bestel jou Biltongruiker nou.  Give us a call at Kings Meat Deli Castle Walk on 012 347 0115 or Lynnwood Bridge on 012 348 2189 or send an email with your biltong and dry wors requirements.

kings-01kings-02kings-03kings-04kings-05kings-06kings-01-08kings-01-07

BEEF

PORK

LAMB

CHICKEN

VENISON